1659) Spierman rou

1659) Spierman rou

ek was eens ‘n spierman
wat elke dag yster gestoot het

as ek instap gee die ouens pad
en die girls glimlag

dit was die jare van breek
die warm goed
was syne gewees

met die jare
het die muscles verdwyn

op die stoep
sit hy en kwyn

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz