1657) Jy gee die groen lig

1657) Jy gee die groen lig

ek storm gretig
om by jou te kom

maar ek was te ver
toe flits jy orange

ek steek vas
voor die rooi my vang

my lewe lank
sien ek die groen

en dan die rooi

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz