1680) L infinito
op die verste horison
dell ultimo orizzonto
hoor ek die winde
io nel pensier mi fingo
ruis deur die plante
odo stormir tra queste piante
dan dink ek aan die ewigheid
e mi sovvien l eterno
aan die dooie seisoene
e viva,e il suon di lei
maar ek lewe
e viva ,e il suon di lei
maar ek lewe tot in ewigheid
l eterno
(’n hartvogtige gedig vertaal in italiaans
vir my klink dit wow kom ons gebruik tale om Afrikaans te verryk , VIVA AFRIKAANS)
Leave a Reply
Be the First to Comment!