1685) Jou wêreld

1685) Jou wêreld

na jou wêreld
het jy my gebring

waar die son nog opkom
elke dag

waar die dag
vir jou lag

waar jou skaterlag
reis op die wind

die wêreld van
nog ‘n more

die wêreld
van liefde

wat ek nou
eers leer ken

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz