1715) Laatnag kriewels 1715) Laatnag kriewels March 12, 2009 waarom lê jy nie stil nie ek wonder sê hy waarom vra jy sê sy ek wonder oor die sms’e wat jy so laat kry sy sê dis van al die jags mans by die werk wat nog suip en wonder waarom hulle vrouens so kwaad is ek wonder ook sê hy waarom jy so afsydig is Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!