hardloop na die man
wat jy liefhet
koester hom teen jou bors
as hy geval het
laat hy jou hartklop voel
vat hom na jou tuin
en versorg hom
en soen hom
weer en weer
gee vir hom die wyn
van vergewing
in ‘n silwer beker
Lees verder uit:
Die boek van die lewe. Hooglied
Leave a Reply
Be the First to Comment!