1749) Los vleisie

1749) Los vleisie

hy het te veel gedrink
die gedagte aan huis
vergete

sy kom uit die skadu gestap
R300 sê sy
te veel sê hy en ry aan

by die robot staan drie
R200 vir pay as you go
sê een

by die volgende stop
sê sy R100 vir ‘n bloujob
hy slaan die brieke aan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz