1754) Jy kan die lewe leen
wat jy wil
jy kan maak en breek
jy kan verdwaal
in die stad van die lewe
sonder flits of kompas
die straatnaam
vat jou net een blok ver
al die strate van die lewe
lê opgesluit
in die boek van die lewe
as jy die pad verloor
is alles nie verlore
jy kan by die
hemelstad uitkom
Leave a Reply
Be the First to Comment!