1768) Die bitch van portobello
my eerste dag op die strand
daar aangekom met
donkerbril en koelsak
ek het met klinknael broek
en kaal bolyf
die son gevreet
klinklyf uitgestrek sien ek haar
sy was nou net nie daar
sy het nogal heel
kuis gelyk
toe sy my ‘n bier
vra was ek verbysterd
opgewonde koffie date
ek haar
sy sê die nagklub
is net om die draai
die ligte flikker
die tromme dreun
vreemde musiek
en vaal oë
groen, pienk en geel dop
word gesluk
my kop draai
en ek val op die sand
my beursie, belt en
goue horlosie is weg
dit was die bitch gewees
Leave a Reply
Be the First to Comment!