1766) Parfuum
die sagruik
brein klitser
wat die manne
so verwar
sy gebruik vandag dune
die manne skud hulle koppe
jy kan verswelg word
sy gebruik vandag irresistable
die manne volg haar
hulle gaan laat wees
sy gebruik vandag poison
om van die lastige manne
ontslae te raak
maar vanaand dra sy joy
spesiaal vir my
ons gaan saam op reis
Leave a Reply
Be the First to Comment!