1764) WAAROM is ons so skaam

1764) WAAROM is ons so skaam

Om te erken
dat ons

verkeerd was
dat ons opgeslip het

dat die stukkie
so lekker was

maar as ons
die pere en

die guava
klaar geslurp het

is die lus oor
dan vlug ons

terug

na die een aan wie ons
trou beloof het

waarom is ons dan
nou so skaam

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz