1763) Parfuum O Parfuum
manne julle weet nie
wat parfuum kan doen
aan jou liefdeslewe nie
jy kan die nooi van jou drome
bedwelm
met die regte parfuum
slegs bokant R600 is jy eers in tel
die cheapies flous geen VROU
nou is jy in ’n ander klas
die klas van erkenning
die klas van waardering
die klas van ontvanklikheid
die klas van waardering
sy weet nou jy offer op
so manne skud jou sak
en wys haar
JY gee Waarlik Om
Leave a Reply
Be the First to Comment!