1775) Wees lekker parfuum

1775) Wees lekker parfuum

die meisie met die blou oë
knik vir my

sy verkoop die nuwe parfuum
van DKNY

onverwags spuit sy my
en gooi ‘n appel en byt
dat die sop spat

its delicious sê sy

ek het die hele dag
gehardloop

want al die meisies
wou my appel hê

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz