1774) Ons altwee 1774) Ons altwee March 23, 2009 is snoes toegewikkel in ‘n bont kombers die winterkoue afgeweer ons kyk in mekaar se oë daar is geen warmte die jare het ons bloed dun gemaak ons harte koud gemaak die enigste warmte die kombers lyf Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!