bring jou skuld
na ons
sê die advertensie
Jesus sê
kom na my toe
ons sal al jou skuld
een maak sê die advertensie
ek sal jou skuld vergewe
ons sal jou bind
jy sal lewenslank
betaal
sê die advertensie
Jesus sê
kom na my toe
en ek sal jou sondes
vergewe
wie gaan jy kies?
Leave a Reply
Be the First to Comment!