1787) Ek het ook emosies

1787) Ek het ook emosies

ek is net ‘n ou
wat nie werklik lag nie

die kommer en angs
dra ek hier binne

my gesig hou ek strak
sodat die wêreld my

nie ‘n klagat
of ‘n nar kan
noem nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz