1797) Paasnaweek winskopies

1797) Paasnaweek winskopies

waarom nou so
waarom verkoop

hulle so goedkoop

milan sitkamerstelle 15 000.
jy spaar … 10 000.

toshiba mikrogolf  9 000.
jy spaar … 3 000.

kom ontspan met ’n glasie wyn
en kom kyk na die kruisiging
op ons spesiale 2 meter
2010 HD special offer

maar ons moet by sê
die rente wat jy moet betaal
sal duur tot in ewigheid.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz