1808) Wêreld van geluk

1808) Wêreld van geluk

ons skep ons eie wêreld
van mooi en geluk

van vrede en liefde
tussen hierdie 4 mure

geskep deur onsself
leef ons beef ons

maar pasop
as die verkeerde

deur oopmaak

kry ’n loergaatjie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz