1805) Vee die tafel skoon

1805) Vee die tafel skoon

met die jare dek ons
die tafel
van die lewe

maar as die tafel vol is
weet ons nie meer nie

ruk die tafeldoek
en breek die porselein

sy liefde is goud werd

fok die porselein

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz