1804) Jou trieks

1804) Jou trieks

jy dink nie
ek weet van jou trieks nie

slim jan dink jy, jy is

agter die bome kan jy wegkruip
pistool aan die sy

maar al jou trieks
is niks want jy spot

met die God
wat my kind

behoed

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz