1812) Silwer
silwer en goud het ek nie
maar wat ek jou kan gee
is ‘n koor na elke ATM
daar is silwer en goud in
jy moet dit net gaan haal
ek gun jou dit
die koerante sê
bende van ses buit
ATM
daar was egter net
ses honderd rand in
toe besluit hulle
om Judas
die volgende aand
te beroof
Leave a Reply
Be the First to Comment!