1815) sale now on
by die voet
van die kruis
word klere verkoop
van tweedehandse
skoene vir R50,00
tot baba bottels
vir R5,00
dit is bargain tyd
die pryse is goed
‘n sy hemp verkoop
vir R50,00
‘n bebloede hemp
word omhoog gehou
ek bie R20,00
met die bondel klere
stap ek huis toe
ek het nie geweet nie
more gaan ons Jesus
se liggaam klee nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!