1821) Vasgepen

1821) Vasgepen

vir soveel jare
is ek al lus vir jou

ek kon net nie
‘n geleentheid kry nie

maar vanaand op die
jooldans weet ek
die kans gaan
daar wees

ek drink genoeg wit wyn

ek weet ek gaan
jou vaspen

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz