1819) Hulle kom van die laerhuis af

1819) Hulle kom van die laerhuis af

en stap afdraande teen
golgota op
hoog dronk en vol
bravade

hulle sien die man
daarbo hang

en lag, en sê
‘n goeie boomklimmer

die man kreun
maar hulle stap verby

hoog bo
aan die kruis

sê Jesus
vergewe hulle Vader
want hulle weet nie
wat hulle sê nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz