1839) Jy besef nie

1839) Jy besef nie

ek is eintlik maar net
die observer

die roete wat jy gevolg het
het nie geluk gebring nie

die steiltes die bergpasse
het jy nie van geweet nie

maar die vuur binne jou
was eg

die band verbrand

jy is vry

om jou vlug

te volg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz