1837) In die donker

1837) In die donker

Lê ek en wag
my meneer my geweer

die ligdag skaduwees
beweeg

ek span my boog
my pyl vlieg

toe sy struikel vang ek haar
ek kon haar hart nie wen nie

maar nou is haar liggaam myne

haar hart is koud

Ek skree

My GOD
Die liefde is Niks

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz