1860) die square
ek sit en sien al hierdie dinge
die groente smous push sy kool
dit gaan nie tot more hou nie
sy wortels is al verlep te laat vir vandag
die koekie meisie probeer verkoop
haar laaste lemon merange
die wynsmous verkwansel sy laaste dop
aan die hoekhoer, dit is nie meer koud
op die hoek staan sy tevergeefs
’n hoer wat sleeptong
skrik selfs die dronk manne af
Leave a Reply
Be the First to Comment!