1868) Jy besef nie
ek is eintlik
maar net
die observer
ek sirkel bo rond
en kyk af op jou
die roete wat jy
gevolg het
het jou nie
by geluk
uitgebring nie
die steiltes
die bergpasse
het jy nie van
geweet nie
maar jou vuur
jou gees
was eg
maar jy het
die emosionele band
gebreek
jy is vry
om jou vlug
te volg
Leave a Reply
Be the First to Comment!