1885) Herstel

1885) Herstel

na die af sê

na die botsing

was die rooi karretjie

was haar hart

opgefrommel op sy dak

gewond het sy

kan die rooi

probeer opstaan

weer mooi

kan haar hart

weer mooi

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz