1891) Tyd verspeel 1891) Tyd verspeel April 27, 2009 ek wag op die lughawe tyd gemors ek wag by die robot tyd gemors ek drink ’n bier tyd gemors nou weet ek aan die einde van my lewe as ek nie tyd gemors het nie kon ek soveel meer gelewe het Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!