1893) Oortollig

1893) Oortollig

Daar is baie
oortollige goed
in my motorhuis

ek moes toe
ontslae raak
van die oortolliges

maar toe daar
oortolliges was
by die werk

het dit my
hart gebreek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz