1892) Die arme miere 1892) Die arme miere April 28, 2009 kry nie rus nie hulle trek gedurig so lyk dit vir my agter ‘n stuk vleis aan agter ‘n ryskorrel aan agter ‘n dooie vlieg aan die arme miere kry nie rus nie ek is ook gatvol getrek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!