1899) Jou uitroep na God

1899) Jou uitroep na God

het ek gelees
toe jy moedeloos was

jy het ‘n brief
aan God geskryf

jy het gevra
waar hoort jy

jou vroukant
was stukkend

toe lees ek die brief

nou weet jy
jy hoort by my

jy het nie geweet
dat God die brief

sonder adres
sou kry nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz