1907) Refill 1907) Refill April 30, 2009 ek staan by die bar ‘n refill kry ek gou my ink is op ‘n refill en ek skryf by die vulstasie ‘n refill ek vrooom weg my maag is leeg n blikkie baked beans om nog n dag voort te strompel my hartkamers is leeg slegs jou liefde kan dit vul Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!