1901) Jou deur se slot is gebreek? 1901) Jou deur se slot is gebreek? April 30, 2009 dit staan oop vir die wêreld het jy die sleutel vergeet vergeet van die jakkals op soek na prooi of aspris oopgelaat om te sien wie kom loer sluit jou deur en kyk deur die loergaatjie in die deur "vir plg" Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!