1920) Om weer te lewe
om jou oë oop te maak
die babbelaas
af te stort
jou asem nog klipdrift
die job onderhoud
een uur weg
hoe gaan ek slaag
hoe kan ek slaag
rooioog kyk ek na hom
hy wat my lewe
my toekoms
in sy hand hou
jy het guts sê hy
om so dronk
nog in te kom
jy kry jou kans
my God sê ek
in my hart
help my met
hierdie kans
Leave a Reply
Be the First to Comment!