1973…My godinne
venus my godin van die liefde
diana godin van die maan
minerva godin van die wysheid
athena die jaggodin
ek het julle bymekaar geroep
om te vertel
vir wie moet ek my
hart gee
vir mars die oorlogsgod
vir hades van die onderwêreld
vir adonis van skoonheid
vir helios die songod
of neptunus die seegod
ek het geluister
en ek kies god
wat vir ewig skyn
Leave a Reply
Be the First to Comment!