2005…Die vrye vöel
Vlieg hoog bo
en geniet die moreson
proe die vars dou
in die oggend
en sing n liefdeslied
die vöel ingehok
kan nie deur
die tralies van woede
sien nie
die vöel ingehok
staan by die graf
van sy drome
en sing n vryheidslied
die vrye vöel
se lied
reis op die wind
om n maat te vind
om saam
wurms op die grasperk
te eet
Leave a Reply
Be the First to Comment!