2012…Slaapil

2012…Slaapil

Die donker golwe
spoel oor my

ek verdrink
keer op keer

die swart nag verskrik

ek sluk
die golwe wyk

die nag versag
ek branderplank

op die strand

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz