2015…vinkie en die muis
In die boer se koringland
het hulle vriende geraak
muis het parmantig gesê
vat aan vinkie en jy vat aan my
hierdie seisoen
was die oes maar skraal
muis was gestress
sy vrou was moerig ,
JY wou vry sonder kondoom ne’
nou die xtra monde.
muis hou sy bek
en vat die oes emmer
Leave a Reply
Be the First to Comment!