2017…Die nag was lank 2017…Die nag was lank May 18, 2009 die wonde diep die put so donker die wande steil die dag het gebreek die wonde genees die put nie so diep ons sien mekaar die donker nag gewyk ons liefde het ‘n kans Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!