2032…Die son word rooi van skaamte 2032…Die son word rooi van skaamte May 23, 2009 Vroegoggend staan die son op hy is haastig hy moet 6 uur op die horison verskyn die wereld wag vir die nuwe dag die son sug swaarmoedig al die sondes van hierdie dag moet hy aanskou God het my op hierdie baan geplaas ek moet sien en sê Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!