2049…Die regte woorde

2049…Die regte woorde

gebruik die regte woorde

sagte woorde,
egte woorde

woorde wat vlerke gee
aan jou maat

sodat sy hoog
en veilig kan vlieg

en terug na die nes
toe kan kom

waar jy arend man
op haar wag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz