2050…Jy sprankel

2050…Jy sprankel

As ek down
by die huis kom
gee jy my koffie

as ek myself van die
slangverkeer losskeur
sien ek jou glimlag

vanaand het jy
my pajamas aangetrek
en ‘n stripshow gegooi

my lief jy sprankel
jy laat my lag
ek het jou lief

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz