2052…Die lig van my lewe

2052…Die lig van my lewe

het my verwerp
sy het ‘n ander
gevind

my lewe ‘n
uitgebrande meteoriet

‘n beter een het
sy gevind

ek sit en tjank
op die sypaadjie
van die lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz