2056…My skaduwee terg my

2056…My skaduwee terg my

is net soos die liefde
dit is daar

maar nie hier nie
dit wink vir my

maar ontwyk my greep
in die dag

bly dit so donker
soos die nag

gesigloos word ek
agtervolg

as my skaduwee verdwyn
is dit nag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz