2072…Pheronomes
te koop
watter adres
waar te koop
die reuk wat mense
vrylaat om ander
te affekteer
die reuk van eros
mysteries of odor
in human sexuality
dit klink interressant
wek die oers in my op
sit dit aan jou polse
wanneer jy dit teen
mekaar vryf
meng dit met
jou natuurlike chemistry
jy is nou gereed
om te seduce
FN is ‘n sex magnet
die girls hang om my
hulle stamp teen my
dring hulself op
ek is irresistable
ek word geswamp
my pheronomes sprei
dis meer as wat een
man kan hanteer
Leave a Reply
Be the First to Comment!