2170…Ons het n lekker tyd gehad

2170…Ons het n lekker tyd gehad

Wild en enige tyd
toe fluister se

pamper
ek kon nie keer nie

nou is dit elf maande later
die klein bliksempie skree elke nag

rooioog en uitgeput werk ek
ek kan nie genoeg pampers koop

n honderd purities is nie genoeg

toe ek weer bykom

vra hy vir die motor
se sleutels

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz