2169…Jy het nou n nuwe lief

2169…Jy het nou n nuwe lief

wat vir jou die maan gaan wys
wat saam met jou die sterre gaan tel

wat saam met jou in die reën gaan dans
wat saam met jou kaggelsjerrie gaan drink

maar kan hy vir jou die horison wys

en wat daaragter wag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz