2174…Die rëenboog na…
die storms in ons gemoed
die storms in ons verhoudings
die storms in ons gemoed
laat ons bedremelend staan
soos natgereënde hoenders
die reuk van nat vere
meng met die vars bries
die belofte van die reënboog ?
gaan blowdry jou hare
gaan rooi jou lippe
gaan sit dune parfuum aan
die Lewe wag
Leave a Reply
Be the First to Comment!